Etail » Order set » Waterkloof HoĆ«rskool Klere aankope
Welkom aan die Waterkloof aanlyn bestellings platform.
AANDAG AANDAG!
-
Alle bestellings van 1 November 2022 tot 31 December 2022 sal 31 January 2023 afgelewer/reg vir afhaal wees.
- Nood items, indien voorraad beskikbaar is, kan teen 'n bykomende fooi van 20% by ons kantore aangekoop word. Geen aanlynbestellings sal aanvaar word vir nood items nie. Nood items moet vooraf gereël en bevestig word.
Druk hierdie link om te sien hoe om te bestel.